Friday, March 16, 2007

Woorde

Gedult,
die een woord wat ek nie verstaan.
Tyd,
die een woord wat ek haat.
Liefde,
die een woord wat my ongaan.
Verlange,
die een woord wat ek verstaan.
Hartseer,
die een woord wat ek nou beleef.
Sara,
die een woord waarvoor ek leef.

1 comment:

Annelie said...

dit bly een van jou mooiste verse die, al is dit hoooeee har(t)seer.
dis amper bietjie minder seer, as jy die misspellings so bedoel het?