skip to main | skip to sidebar

Gedigte vir Sara

Friday, March 16, 2007

Wens

Soos ou getroudes wil ek sit.
Ek met my beginnings,
en jy met jou endings.
Twee skoot rekenaars op ‘n tafel,
so sit ons langs mekaar.
Woordeloos in ons eie wêrelde,
tog vorm ons ‘n paar.
Ons deel een oomblik in tyd,
dis hoe ek wens dit was.
Posted by Frans Andrews at 9:08 AM

No comments:

Post a Comment

Newer Post Older Post Home
Subscribe to: Post Comments (Atom)

Blog Archive

  • ▼  2007 (112)
    • ►  November (43)
    • ►  June (17)
    • ►  May (12)
    • ►  April (7)
    • ▼  March (33)
      • Soete herinnering
      • Suiderkruis na my hart
      • Waar’s jy vanaand
      • Sirkels teen my lyf
      • Woorde
      • Staal en beton
      • Duistere gedagtes
      • Donderstorm van gedagtes
      • Wens
      • Duister
      • Die dag
      • Kringe in my hart
      • Droomverlore
      • Liefde in die verlede tyd
      • Warm herinneringe
      • Silhoeëtte
      • Onskuld
      • Sekondes
      • My tas
      • Seun
      • Liefdesduiwel
      • Reisiger in tyd
      • Swerwer
      • Sara!
      • Oggend lug
      • Nuwe maan
      • Kaapse draai
      • Koggel lag uit die duisternis
      • Duisternis
      • Verlore droom
      • Groen kol
      • Twee wêrelde
      • Sonder jou

About Me

Frans Andrews
View my complete profile