skip to main | skip to sidebar

Gedigte vir Sara

Sunday, November 18, 2007

My broederskind

My gedagtes vlug oor die heuwels.
Broederskind in twee geskeur!
Twee mense se beloftes van trou
Verander tot koue haat.
Nou staan die broederskind hier,
trane oor sy wang.
Huil oor sy pa
wat in oomblikke
vervang gaan word
met ‘n ma
in ‘n deurmekaar wêreld
wat hy glad nie kan verstaan
waar liefde vervang word
met tweespalt en haat.
Posted by Frans Andrews at 3:31 AM

No comments:

Post a Comment

Newer Post Older Post Home
Subscribe to: Post Comments (Atom)

Blog Archive

  • ▼  2007 (112)
    • ▼  November (43)
      • Wentelbaan
      • Al wat ek vra
      • The price of love
      • Gemaskerde girl
      • Fluistering van ons harte
      • Vensters
      • My huis
      • Vervliet
      • Vuur van liefde
      • Roose en drome
      • Ons gemaskerde boodskappe
      • Een in my drome
      • Lee oomblikke
      • Druppels
      • Dagbreek
      • Verlore woorde
      • My broederskind
      • Miljoen soene
      • My vraag
      • Die dag na more
      • Lug leegte.
      • Stilbaai se branders
      • My winter stoep
      • Liefde verenig
      • My wish
      • Lig van Liefde
      • My Angle
      • Jou stimulus
      • Siamese tweeling
      • Liefdesgedig
      • My hart se muur
      • Vanaand
      • Dans van die flamink
      • Pad na liefde
      • Pokkel gesig woelwater
      • My Vraag
      • My verweer
      • Die dag
      • Venus met die sekel maan op tou.
      • Rekenaar Predikasie
      • My Blom
      • Woes.co.za
      • My hoop
    • ►  June (17)
    • ►  May (12)
    • ►  April (7)
    • ►  March (33)

About Me

Frans Andrews
View my complete profile